Tuesday 1 February 2011

re:

Ek het nie heeltemal vergeet van die blog nie, dis net dat ek nie tyd kry om dit te update nie, en dat ek besig is om aan iets anders te werk op die oomblik (ook n blog tipe ding, maar dis nog alles baie geheim op die oomblik)

Sover is ek al een wat daarvan weet, maar om eerlik te wees, dit is besig om mooi aan te kom op die oomblik. Mens weet nooit, kan dit miskien net aan die wereld voorstel een van die dae.

1 comment: